Gautengse premier Panyaza Lesufi het dié plan geopper om Gauteng en Limpopo met ’n meer doeltreffende en vinniger spoornetwerk te verbind. Hy het op Woensdag 26 April met Stan Mathabatha, sy eweknie ...
Die trein wat net na 07:00 in ’n suidelike rigting beweeg het, het gerem, maar ongeag die trein se waarskuwingsfluit, het ’n wit Volkswagen Polo reg voor die aankomende trein, die spooroorgang by ...
Die verslag oor die ontsporing van ’n luukse toeristetrein in Pretoria verlede jaar sal moontlik einde volgende maand afgehandel wees, sê die spoorwegveiligheidsreguleerder. Drie mense is in dié ...
Wat begin het as ’n idee om vir sy gesin ’n hotel op ysterwiele te bou wat oral sou kon ry waar daar treinspore in Suid-Afrika lê, is vandag nie net die luuksste passasierstreine in Afrika nie, maar ...