Vir die meeste rokers is dit sekerlik bo-aan hul lysie Nuwejaarsvoornemens: Volgende jaar sál ek ophou rook, beslis en sowaar, die hemel hoor my… Maar ophou is nie vir sissies nie. Dis meer as net ...